Back
24 November

Gereformeerde Onderwys – Hoekom? (3)

Opsomming: Wie se verantwoordelikheid is dit om by verbondskinders ‘n gereformeerde wêreldbeskouing te kweek? Die Here gee ‘n primêre verantwoordelikheid aan die ouers, maar in Sy genade gee Hy ook twee hulpmiddele aan die ouers, naamlik die kerk en die …

24 November

Gereformeerde Onderwys – Hoekom? (2)

Opsomming: Wêreldbeskouing is onlosmaaklik deel van ons – die bril waardeur ons na alle fasette van die lewe rondom ons kyk. Alhoewel daar geargumenteer word dat baie verskillende wêreldbeskouings bestaan, is daar in wese slegs twee: ‘n Christelike wêreldbeskouing en …

24 November

Gereformeerde Onderwys – Hoekom? (1)

Christelike waardes vs gereformeerde skool Daar is vandag baie keuses vir ouers wat betref hulle kinders se skoolopleiding. Die dae dat die kind na die naaste skool toe gaan is lankal verby. Baie skole adverteer ook vandag dat hulle “na …